Total Pageviews

Friday 9 September 2011

Matanja Afrikaans

Matanja Gastehuis Verblyf Bloemfontein
Albrechtstraat 74 A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301. “27 79 494 9740 (Mobile); +27 (0)86 5433 450 (Faks). www.matanja.co.za   reservations@matanja.co.za
 
“Van daar waar jy staan
ver daarvandaan
daar waar die verte kwyn
daar lê Bloemfontein

Verdryf was al die smart
nou die plek van die hart:
Bloemfontein!”

~ Barend Steenkamp

Matanja, wat beteken “Gawe van God.

Hier in die hart van Bloemfontein in die mooie Vrystaat. Hier waar “die land nie horisonne het nie en die mense sonder grense dink...”

Ons is naby die groot winkelsentrums, hospitale skole, die Universiteit, die middestad en die groot sport komplekse. 

Kom kuier by ons en geniet ons gasvryheid in ‘n huislike omgewing. Ontspan in ons luukse kamers. Dit sal wonderlik wees om u te verwelkom en te laat tuis voel.

No comments:

Post a Comment